Dié junior skaakspelers van Worcester Primêre Skool het onlangs aan die Kaapse Wynland Ope Skoletoernooi vir 2019 in die Paarl deelgeneem. Agter isLucas Milhomem (brons), Christiaan Visser, Eduard Kriel (brons) en Sean Neethling (silwer). Voor is Milcah Brown, Anrich Swiegers, Alakhe Mapingana en Bree Pretorius (silwer).Foto:


Junior skaakspelers presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article