Juan Marais, ’n matriekleerder aan die Hoërskool Charlie Hofmeyr, is die Wes-Kaapse kampioen nadat hy ’n eerste plek in diskus vir seuns o.19 met ’n afstand van 54,54 m by die Wes-Kaap- atletiekkampioenskap behaal het.


Juan beste in Wes-Kaap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article