Elke jaar ná die inhuldiging van die nuwe Worcester Junior Stadsraad woon hulle ’n erediens by om die jaar reg te begin. Hierdie geleentheid het vandeesweek by VGK Worcester in Adderleystraat plaasgevind. Op die foto saam met die Junior Stadsraad is (voor, van links) Charles Beukes (stigter: JSR), Esmerelda Pekeur (projekbestuurder: JSR) en ds. Jeff Fransman.


JSR se jaar met erediens begin

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article