Josua du Plessis, ’n gr. 6-leerder aan die Laerskool Worcester-Oos, het die Bolandspan verteenwoordig by die Wes-Kaapse Atletiekkampioenskap en ’n vyfde plek behaal in seuns o.12-spiesgooi.

Credit: SYSTEM

Josua du Plessis tree aan vir Bolandspan in spiesgooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article