Die Laerskool De Villiers in Robertson het op 17 Augustus sy eerste skaaktoernooi aangebied. Die volgende leerders het medaljes ontvang vir hul uitstekende prestasies: Agter: Jaden Ngqwarushe, Faithlyn Africa en Andrew Carelse. Voor: Anri-Jade Nuwegeld, Elijah Edons en Anthea Evertson. Die skool sal ook aan die Wes-Kaapse skaakproewe in Wellington deelneem, en hul o.11-span speel op 31 Augustus en 1 September in Oudtshoorn.Foto:


Jonges kry medaljes ná eerste skaaktoernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article