Drie lede van die Ballers-vlugbalklub in Worcester is gekies om aan Vlugbal Suid-Afrika se interprovinsiale toernooi in Mpumalanga te gaan deelneem. Adrian Titus, Jenevia Adams en Laeeq Pitt sal van 2 tot 5 Julie aan die toernooi deelneem. ’n Span sal tydens die toernooi gekies word om Suid-Afrika later te verteenwoordig. Hulle moet elkeen R2 500 vir deelname aan die toernooi insamel. Foto:


Jong spelers vra hulp vir deelname aan SA’s

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article