In verlede week Donderdag se Standard het die koerant berig oor Jaypee Snyman wat aan die Comrades deelgeneem het en 65 jaar oud is.

Dit was ’n fout en die regte ouderdom is 55.


Standard vra om verskoning vir die fout.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article