Die Rawsonville-gemeenskapspolisië­rings­forum se jaarvergadering vind op Maandag 25 November plaas.

Die tyd en plek waar die vergadering sal plaasvind, sal binnekort aangekondig word.

Alle organisasies sonder winsbejag word versoek om by die forum om lidmaatskap te registreer.

Aansoekvorms om te registreer is by Rawsonville se polisiekantoor beskikbaar. Organisasies word versoek om voor Maandag 11 November te registreer.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article