Nóg ’n Worcesteriet is die afgelope naweek in ’n grusame ongeluk dood. Rafeeq Nortje was Saterdagaand kort voor middernag in ’n ongeluk betrokke op die R43 by Avianpark toe hy beheer verloor het oor die motor wat hy bestuur het. Lees die berig op bl. 2.Foto: One-Way Towing


Inwoner verongeluk by Avianpark

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article