Faizel Mahri is Riverside-gholfklub se speler van die maand vir Junie. Sy rekord vir die maand bestaan uit ’n wen, asook twee derde plekke.

Hy kan die stok swaai!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article