Vier leerders van Esselenpark Primêre Skool het onlangs die Kaapse Wynland-distrik by die WOW-spelfees in Stellenbosch verteenwoordig en goed presteer. Van links is Tameeqa Smith, Tameron Jantjies, Jonica Nel en Nirah van Rhyn.


Hulle vaar goed met spelling

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article