Die Hoërskool Robertson se toutrekspanne het onlangs uitstekend gevaar tydens die SA toutrek-kampioenskap in Kimberley. Hul uitslae is soos volg: 400 kg seuns – 1ste plek in plaat-afdeling

Hulle kán voorwaar ’n tou trek!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article