Worcester se Hoër Tegniese Skool Drostdy het met 25-23 net-net teen die Hoërskool Durbanville gewen ná verlede jaar se omstrede wedstryd tussen dié twee spanne. Worcester Gimnasium het op sy beurt met die Hoërskool Robertson met 35-28 klaargespeel. Links is Drostdy se blitsige Hareld Mbuqa, wat sy skool se wendrie gedruk het, in volle vaart. Foto:


HTS seëvier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article