HTS Drostdy in Worcester het sy jaarlikse kaskardag verlede Vrydag, ter viering van die skool se verjaardag vandeesweek, gehou. Vanjaar is Drostdy ’n volle 122 jaar oud – baie geluk! Hier is die gr. 12A Cowboys besig om hul als te gee in hul wedloop. Vanjaar se geesbeker wenners was die graad 11B’s het hul tema ’Karnaval’.


HTS Drostdy vier 122 jaar en gaan steeds van krag tot- krag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article