Die Hoërskool Robertson se o.14 A-netbalspan het aan die Bredasdorp-netbaltoernooi in die B-poel deelgeneem en uitstekend gevaar. Die span het 23-3 teen die Hoërskool Bredasdorp se o.13 B-span gewen, 15-0 teen die Hoërskool Porterville se A-span gewen, 8-5 teen die Hoërskool Overberg se A-span in die halfeindronde gewen en 9-6 teen die Hoërskool Bredasdorp se A-span in die eindronde gewen.

Credit: SYSTEM

HS Robertson maak skoonskip in netbal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article