Die Hoërskool Montana het ook hul interskole die afgelope naweek gehou. Hulle het gasheer vir Langenhoven Gimnasium van Oudtshoorn gespeel. Op die foto is Lizelle Opperman van Montana se eerste netbalspan, wat 19-35 verloor het.

Credit: SYSTEM

Hope aksie op alle sportterreine

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article