Jade Avenant, Mienke Wessels, Dané van Rensburg (tuisreserwe) en T’Neal Titus is by die hokkieproewe in die Boland Shiraz- o.14-span opgeneem. Jade Avenant en T’Neal Titus is ook gekies om aan die Wes-Kaapse proewe te gaan deelneem.


Hokkiespelers gekies om wyd te speel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article