Worcester Primêre Skool se o.13 A-seunshokkiespan het onlangs as naaswenner in die Laerskool Park se hokkietoernooi in Mosselbaai geëindig. Agter van links is Thyler Timm, Joshua Coetzee, Stefan Burden, Amier Apollis en Christiaan Joubert. Voor is Henco van der Merwe, Jannie Vlok, Christiaan Strydom, Christiaan Grindling, Juan Groenewald en Theo Chella.Foto:

Hokkiespan naaswenners

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article