Die leerders van die Hoërskool Waveren in Tulbagh het Donderdag 31 Oktober ’n opvoedkundige uitstappie na die Kaapse Waterfront geneem. Saam met die leerders is hul onderwysers. Foto: Peter Luitjies


Hoërskool Waveren se leerders sien ’n ander wêreld

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article