Die Hidden Stars-netbaklub se senior span (bestaande uit 16-jarige spelers en ouer) het onlangs hul eerste ligawedstryd gespeel en teen die Avian United-netbalklub van Avianpark te staan gekom. Die eindtelling was 55-6. Die klub is in 2021 gestig om die jeug van Riverview weg van bendebedrywighede te hou. Die klub het ook onlangs by die La-Bre Netball-subdistrikunie aangesluit. Agter van links is Shamell Williams, Aisha Malgas, Cheranay Absolon, en Suretha Williams. Voor: Duenize Ambrose. Ricardia Matthys en Amber-Jade Lourens, ook ’n lid van die span, was afwesig toe die foto geneem is.


Hidden Stars wen ligawedstryd

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article