Hexrivier Opvoedkundge Sentrum se skaakleerders het aan die Robertson-skaaktoernooi deelgeneem. Die toernooi is ten bate van die De La Batskool vir blindes gehou. Dit was ’n goeie geleentheid vir hulle om hul aangeleerde tegnieke en strategiese beplanning teen ’n teenstander te toets. Van links is Nadine Fouché (eerste plek, o.7), Livia Rabie (tweede, o.7), Charlie Viljoen (derde, o.7) en Armand Möller (derde, o.9). Foto:


Hexrivier-skaakleerders speel vir goeie doel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article