Die Kleinbegin-dienssentrum vir bejaardes in Wellington het as deel van sy Mandaledag-uitreiking serpe aan die Rooms Katolieke Primêre Skool oorhandig. Die dienssentrum is afhanklik van skenkings. Kontak Beaulah Vlok, die sentrumbestuurder, by 072 263 5200 vir meer inligting of om ’n gewaardeerde skenking te gee. Skenkings kan ook van Dinsdae tot Donderdae by Breeriviersingel 11 afgelaai word.Foto:


Help bejaardes om ook na ander uit te reik

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article