Die Hartebeest-familie, oorspronklik van Worcester, het die afgelope naweek ’n reünie by De Hollandsche Molen naby Franschhoek gehou. Familielede van die Paarl, Worcester, Strand en Eersterivier het ook die dag saam met lekker braaivleis, boeresport en goeie geselskap geniet.


Hartebeest-familie byeen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article