Brandvlei- Korrektiewe Dienste tussen Rawsonville en Worcester, bied weer op 2 Desember sy tronk-na-tronk-marathon en 10 km-wedloop aan.

Die wedloop begin en eindig by Brandvlei en is ’n kwalifiserende item vir die Twee Oseane- sowel as die Comrades-marathon.

Die roete begin en eindig by die Brandvlei-gevangenis en neem die drawwers deur die skilderagtige omliggende vallei.

Stuur e-pos aan Mthobeki.Sidabuka@dcs.gov.za of skakel 073 188 7614 vir inskrywings en besonderhede.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article