Die Sanlam-Top-12-uitdaag­beker is in volle gang en Worcester Hamiltons is weer eens ’n gedugte deelnemer. By die onlangse oorhandiging van Hammies se nuwe uitrusting was van links Bertie Bester (Sanlam-verteenwoordiger en borg), Nigel Ranchod (uitvoerende bestuurslid van Bolandrugby) en Francois Mampa. Ander borge van Hammies sluit in Vuma, Tekkie Town en Umbro.Foto: Luciano du Toit

Credit: SYSTEM

Hammies pronk met nuwe truie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article