Die Young Hamiltons-rugbyklub van Worcester het die afgelope Saterdag (13 Mei) teen Swellendam-rugbyklub gespeel en 31-14 gewen. Links is Hammies se Ashwill Klein (binnesen­ter) te sien waar hy in volle vaart op pad na die doellyn vir ’n drie is.


Hammies maak mooi skoonskip

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article