Lache Haas, ’n leerder aan die Worcester Voorbereidingskool, het Saterdag 29 Februarie aan die Boland-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Haas het in die 80 m vir meisies o.9 ’n brons­medalje gewen.


‘Haas . . . tig’

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article