Laché Haas (gr. 6) het op 19 en 20 Mei aan die Wes-Kaapse netbalproewe in Moorreesburg deelgeneem waar sy gekies is vir die Wes-Kaapse netbalspan wat van 25 tot 28 Junie in Boksburg gaan deelneem.


Haas in WP-span

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article