Gujarat Titans maak weer eens so! Onder sy kundige afrigter, Yusri Abrahim, het Titans die Paasfees-toernooi vir landelike spanne in Robertson gewen. Die toernooi is oor drie dae gehou. Spelers het maar swaargekry in die hitte. Geluk aan die twee kapteins, Jayden Diedericks en Lyfran Snyders. Wat die oorwinning so spesiaal maak, is dat Titans weer in ’n halfeindronde teen Cobras moes meeding. Hierdie keer kon hy die knoop deurhaak en het toe teen Shinning Stars te staan gekom. Al twee het goeie krieket gespeel, maar daar kon daar net een wenner wees.Foto:


Gujarat Titans gaan van krag tot krag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article