Gujarat Titans van Rooiberg, Robertson, het Sondag teen Strikers in die BWSKU-eindronde gespeel. Strikers het eerste gekolf en is vir 62 lopies uitgeboul. Titans het die telling gemaklik in die sesde boulbeurt kafgeslaan (65/1). Titans het dus die eindronde met nege paaltjies gewen. Yannick du Plessis het 49 lopies nie uit nie aangeteken. Titans is nou die T20- en T15- kampioen.Foto: Clinton Khana

Credit: SYSTEM

Gujarat Titans aangewys as T15-kampioen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article