Die HTS Drostdy het Dinsdag sy kleuresportdag gehou en oudergewoonte het die onderskeie spanne eers ’n optog deur die strate van Worcester gehou. Die wenspan vir die dag was die Dorp-meisies (foto) en die wenners van die geesbeker was die Dorp-meisies en Noordsig.Foto: Lise Beyers

Credit: SYSTEM

Groot gees by HTS Drostdy

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article