Die Worcester Moslem-ondersteu­ningsgroep vir bejaardes het verlede week sy 10-jarige bestaan by ’n spoggeleentheid in die Lionsklub-ontspanningsaal gevier. Die byeenkoms het met ontbyt begin gevolg deur speletjies en karaoke, waarna middagete geniet is, en later met ’n middagtee afgesluit.


Groep vir bejaardes vier sy 10de jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article