Steenvliet Primêr in De Doorns het Saterdag 4 Februarie sy eerste atletiekwedlope op die skool se nuwe grasbaan aangebied. Dit is die eerste keer sedert die skool se ontstaan meer as 60 jaar gelede dat die skool sy eie grassportveld het. Al die grade se leerders het Saterdag aan die hierdie spesiale dag deelgeneem. Foto:

Credit: SYSTEM

Gras aan hierdie kant van die streep die groenste

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article