Heloise Beukes, die stigter van Women of Worcester, het Saterdag ’n leierskapwerksessie vir graad 6-meisies van vyf verskillende hoërskole in Worcester aangebied. Danéll van Louw het met die meisies oor kommunikasie gepraat en Riekie Beukes het oor konflikhantering gepraat. Foto: Tamsyn Jantjies


Graad 6-meisies touwys gemaak

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article