Die graad 7-leerders van die Laerskool Waveren het op 16 en 17 September by Boontjiesrivier naby Wolseley geskiedenis gemaak toe hulle ’n suksesvolle motiveringskursus bygewoon het. Dit is die eerste geleentheid van sy soort sedert die skeiding tussen die laerskool- en hoërskoolgedeelte van Hoërskool Waveren aan die einde van verlede jaar. Bo is die aanbieder, Geduld Veldsman van Wellington (links) by die onderwysers en assistente saam met die leerders.Foto: Peter Luitjies


Gr. 7’s woon naweek-motiveringskursus by

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article