Goudini United het die voortou van die derde wedstryd in die Breedevallei-gemeenskapskild geneem. Dit was ook nie maklik met Greenleaves en Laingsburg, wat volgehoue druk vir die top-posisie toegepas het nie. Goudini het egter deurgedruk en is Saterdag 9 September as die ligawenner in die Breedevallei-streek aangewys toe hy ’n wegholsege van 45-3 teen Young Stars (Nonna) behaal het. Sodoende kwalifiseer Goudini United vir die top-16-uitspele teen ander streke, wat in Oktober sal afskop.Foto:

Credit: SYSTEM

Goudini United neem die voortou

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article