Die Laerskool Worcester-Oos se o.13A-krieketspan het teen die Laerskool Koue Bokkeveld gespeel en met 111 lopies gewen. Van links is Alex Matthee (beste kolwer met 54 lopies), Michael Theron (beste bouler met vyf paaltjies vir 14 lopies in vier beurte

Goeie oorwinning vir Worcester-Oos

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article