Vier leerders van die Laerskool Worcester-Oos het aan die Wes-Kaap-gimnastiek­kampioenskap deelgeneem en goed gevaar. Van links is Willow Davids (brons op vlak een vir die ouderdom van 9 tot 10), Leila-Mari Theron (silwer op vlak een vir die ouderdom van 9 tot 10), Zari Otto (silwer op vlak een vir die ouderdom van 9 tot 10), en Lisa Springveldt (goud op vlak twee vir die ouderdom van 9 tot 10).

Credit: SYSTEM

Gimnaste vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article