Briana George (agter) en Zahn Hugo (voor) het op 6 Augustus, as lede van die Kaapse Wynland-distrikspan, aan die artistiese gimnastiek se Wes-Kaap-kampioenskap in Saldanha deelgeneem. Zahn het ’n goue medalje verwerf en was ook die algehele toppresteerder met die hoogste gemiddelde in die ouderdomsgroep 6 tot 8, op vlak 3. Briana het ’n goue medalje verwerf op vlak 2. Sy is ook algehele toppresteerder met die hoogste gemiddelde in die ouderdomsgroep 10 tot 12.Foto:


Gimnaste toppresteerders

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article