Worcester Gimnasium en Hoërskool De Kuilen het hul jaarlikse interskole-krieketkragmeting gehou. Worcester Gimnasium het vanjaar met die interskoletrofee weggestap. Die kapteine van die onderskeie spanne is Keithan Links (o.19A2), Haydar Khan (o.15), Curt-Lee Verwey (o.19A1) en Ethan Christiaans (o.14). Agter is die skool se sporthoof, Abrie le Roux.Foto:


Gimnasium wen interskolestryd

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article