André Viljoen, ’n leerder aan Worcester Gimnasium, het die afgelope twee naweke weer in tennis uitgeblink. Hy het die o.16-afdeling in die Eden-toernooi in George gewen, en in die WP-toernooi was hy die naaswenner in die enkelspel terwyl hy en sy spanmaat die dubbelspel met gemak gewen het.Foto:


Gimnasium se tennisster

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article