Die Ark-gimnasium in Avianpark het Saterdagaand (23 April) ’n geleentheid gehou om sy lede en gemeenskap te voed. Hulle het dit nie net gedoen deur kos te gee nie, maar ook deur middel van geestelike dans en die WCMB-orkes. ’n Groot groep jongmense het die geleentheid bygewoon. Die bestuur van Die Ark is Mervin Witbooi, Ferdlin Eyssen en Hilton Neethling (voorsitter).

Credit: SYSTEM

Gimnasium bedien die gemeenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article