Gideon du Plessis van Worcester-Noord Primêre Skool het einde verlede jaar aan die Suid-Afrikaanse Rykuns- junior pensteek-kampioenskap in Rawsonville deelgeneem. Hy is gekies vir die 2023 o.16-seunsspan en verwerf daarmee sy SA pensteek-kleure.


Gideon verwerf SA kleure

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article