’n Motor is op 22 Desember om 14:00 erg beskadig toe ’n afleweringsvoertuig se vrag bevrore vis en hoender reg voor die winkel Visfabriek in Hoogstraat, Worcester, bo-op die geparkeerde motor geval het. Die eienaar van die motor vra enigiemand wat gesien het wat gebeur het, om haar asseblief by 072 318 6217 te kontak (Claire Watt-Hayes).Foto: Verskaf


Getuies gesoek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article