Jeanne Heunis het hierdie pragfoto in Klaasvoogds by Robertson geneem. Die herfs se matige temperature beloof om die volgende week of twee nog ’n bietjie in die Breedevallei en Langeberg te vertoef, met die dagtemperature se kwik wat net een dag naby aan 20 °C gaan daal. Foto: Jeanne Heunis


Geniet nog die oulaaste se herfs

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article