Die Hoërskool Goudini se laerskool het verlede naweek ’n sportdag op sy tuisveld aangebied. Meer as 20 skole het aan die sportdag deelgeneem. Leerders van die gasheerskool het skitterend gevaar en die volgende sportmanne en -vroue is as spelers van die dag aangewys: Giselle September, Jeronowin Vermeulen, Elrese Basson, Mathew Syster en Jasmine Willemse.


Geniet hul sport terdeë

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article