Imari Genade (gr.5) en Christiaan Genade (gr.7), leerders aan Worcester Primêre Skool, het Saterdag 27 Julie 2019 albei eerste plekke (goue medaljes) by die WOW-spelfees in die Breedevallei se kringeindronde behaal. Hulle is deur na die Wynlande-distrikseindronde wat Saterdag 17 Augustus in die Paarl gehou word.


Genade, hulle spél

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article