Christiaan Genade (gr. 7) en Imari Genade (gr. 5) van Worcester Primêre Skool het albei ’n eerste plek by die WOW-spelfees-uitdunne behaal. Hulle het ook Saterdag 27 Julie aan die kring-eindronde deelgeneem.Foto:


Genade, hulle kan spel!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article