Worcester Senior Sekondêre Skool (WSS) en Esselenpark Sekondêre Skool (EPS), al twee van Worcester, het verlede week hul jaarlikse derby gehou, waarna WSS as vanjaar se wenners weggestap het nadat die o.19A-rugbyspan EPS met 22-15 geklop het.

Credit: SYSTEM

Geluk WSS!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article