Sowat 80 gaste het Saterdagoggend (15 Oktober) ’n ontbyt van die EarthKido-onafhanklike skool bygewoon. Die skool bied onderrig aan 20 outistiese leerders. Bo is die gaskunstenaar Danelle de Vries en Marius van Rhyn (die seremoniemeester) saam met Denise Zeeman (skoolhoof) en die gassprekers Annalies van Rijswijk en dr. Alitha Pithey. Foto: Ken McIntyre


Gaste kry kykie na wat EarthKido doen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article